Name: Amy
City: Pretoria
Area: Mountain View
Last Visit: January 2018
Full Profile: [
View Amy's Full Profile]
______________________________________________________
My Pragtige Amy,
Baie dankie dat ek jou vandag kon sien en weereens 'n bietjie tyd met jou kon deel, alhoewel ek jou vroeer in die week gesien het asook verlede week en amper elke week en naweek voor dit. Ag jong, jy weet mos dat ek sukkel om weg te bly van jou af. Vandag was soos altyd asemrowend gewees, ek wens net ek kon nog 'n bietjie langer gekuier het by jou, maar ons altwee weet hoekom ek nie kon nie.
Vandat ek jou ontmoet het in Mei 2016 was jy die enigste persoon waarmee ek intiem verkeer het en my liggaam met gedeel het. Ek het jou lief Amy, jy is my hartsbegeerte, jy is my Liefietjie, jy is die persoon waarmee ek 'n toekoms wil bou en 'n verhouding wil hê maar ek kan nie meer so aangaan en hierdie esa lewenswyse volg nie, dit is lee verhoudings en ek voel dat ek nou vir eers myself op 'n afstand gaan plaas, ek kort 'n breek om alles weer vir myself in perspektief te plaas. Baie dankie vir alles, jy weet waar om my te vind, jy weet hoe om my in die hande te kry, ek sal verewig en veraltyd hier wees vir jou en jou verewig en veraltyd lief hê met my hele hart & siel, maar tans is dinge net te veel vir my om te begryp en te hanteer, ek is jammer My Pragtige Liefietjieâ¤
______________________________________________________
Ratings:
Face: 5/5
Body: 5/5
Personality: 5/5
Telephone Manner: 5/5
Venue Cleanliness: 5/5
Personal Cleanliness: 5/5
Privacy: 5/5
Service: 5/5
______________________________________________________
Will you return? Yes
Advertiser looked like the Photos? Yes
Secure Parking? Yes
PS: To easily submit a review like this, go to the Advertiser's page and click "Rate this Advertiser" (if you are a Gold Member) or "Review this Advertiser" (if you are a Free Member)