On 2020-03-21 10:49:47 Toscka said:
Dis hoekom Jacaranda weer n poll gaan doen Dinsdag op hul facebook page waar almal kan gaan vote om almal in Suid- Afrika in 2 weke issolasie by die huis te sit. Dan kan ons die virus dalk wen. Want as ons dit nie doen nie gaan almal daar onder ly so wat by julle gebeur het.