Navigation
Ziske
Ziske - Kondoom
Kondoom
Advertiser
Joined:
1 Dec 2015
Posts to Date: 359
  View Profile  
Posted: 2016-10-18 15:57:34

Een dag vra Piet vir Jan
Jissie, Jan hoekom het jy so baie kinders?
Jan antwoord: "Ek weet nie wat om te maak nie ek
raak al mal van al die kinders"
Piet: "Nou hoekom gebruik jy nie 'n Kondoom nie?"
Jan: "'n Kondoom?"
Piet: "Ja, 'n Kondoom, Gaan na die winkel toe en vra
vir 'n paar Kondome"
Jan gaan winkel toe en daar staan 'n jong Engelse
meisie agter die
toonbank.
Jan vra: "Mag ek 'n Kondoom kry asseblief?"
Die meisie kyk hom so snaaks aan en se:
"Excuse me sir! could you please speak English"
Jan staan en dink so 'n bietjie, want sy engels is nie
so goed nie.
Jan se: "Can I have a CAN DOOM please?"
Die girl s: "Is it for Flying insects or crawling insects"
Jan antwoord: "No! is for gewone secs!!"
Tanya
Tanya - Re: Kondoom
Re: Kondoom
Advertiser
Joined:
11 Mar 2016
Posts to Date: 365
  View Profile  
Posted: 2016-10-18 17:03:21

Hahaha!! Funny!!

Reply

You must be logged in to post on this forum. Basic Membership is free and it only takes a minute to sign up. Alternatively, if you are already a member, please log in. You will be automatically returned to this page.

Legend


Hover mouse over icons for description

Back to Previous Page
For the best browsing experience, rotate your tablet horizontal.