Posted: 2016-12-05 11:44:07
Edited: 2016-12-05 11:44:47
Die kak...
Eter bel, wil my boek. Gee hom my rates ens.
Hy wil nou kom.
Ek se hom skatie ek werk met tyd. Jou nou en my nou is ni dieselfde nie.
Next ding se hy Eks so onbeskof...
Regtig...
Jy kan nie jou mind op maak hoellaat jy wil sien nie,maar Eks onbeskof. Vok of....
My dag so kak sleg begin...