Navigation
Shakira
Shakira - Urgent all wives,girlfriends and partners
Urgent all wives,girlfriends and partners
Advertiser
Joined:
28 Sep 2015
Posts to Date: 19
  View Profile  
Posted: 2017-02-22 17:46:43

Belangrike boodskap aan my Vrou,meisie of metgesel:Die 23ste Februarie is dit die begin van die 'Super Rugby'reeks van 2017.Tydens hierdie Belangrike gebeurtenis is daar 'n paar dinge wat julle moet verstaan: 1)As jy 'n Mmmmm hoor na 'n vraag wat jy gevra het,beteken dit-Gaan geniet dit.Bring klam biltong met 'n vetjie saam,tesame met 12 koue biere,1 pak chips,rump,steak,wors (by kos)skaaptjops en charcoal 2) Skuif vroegtydig die meubels sodat jy nie tussen die rugbykenner en die tv stel verby beweeg nie-Om dit poedelnakend te doen gaan geen verskil maak nie,jy weet mos al 3)Hou jou opruim gedagtes vir NA die wedstryd 4)Halftyd en beseringstyd is bedoel dat die man 'n draai kan loop.Moenie onbenullige vrae soos "Moet daar water by die ceiling uitdrip" of "Moet daar vlamme by die Kuga se dashboard uitkom?"Los dit tot NA die game asseblief Baie Dankie byvoorbaat vir julle samewerking,dames ons is lief vir julle,julle lyk great in daai nuwe rok en nee jou ma kan nie kom kuier.Sien julle weer raak in November as Rugby replays boring raak.
MeneerX
MeneerX - Re: Urgent all wives,girlfriends and partners
Re: Urgent all wives,girlfriends and partners
Gold Member
Joined:
10 Oct 2016
Posts to Date: 275
View Profile
Posted: 2017-02-22 18:56:52

Dis weer daai tyd van die jaar. Ek sien weer n paar rugby raai kompetisies kom :-)
MinuteMan
MinuteMan - Re: Urgent all wives,girlfriends and partners
Re: Urgent all wives,girlfriends and partners
Gold Member
Joined:
25 Feb 2008
Posts to Date: 140
View Profile
Posted: 2017-02-23 07:38:23

Haha Shakira - party mans is rerig so opgevang in die rugby!

Reply

You must be logged in to post on this forum. Basic Membership is free and it only takes a minute to sign up. Alternatively, if you are already a member, please log in. You will be automatically returned to this page.

Legend


Hover mouse over icons for description

Back to Previous Page
For the best browsing experience, rotate your tablet horizontal.