Posted: 2026-07-10 13:21:28
Edited: 2026-07-10 14:04:39
Hallo daar my skat..
Ek is rustig agter die rekenaar en is besig om al my eposse te beantwoord... Baie dankie vir almal wat inloer en my ondersteun. Love It!! Julle is net fokken awesome.
Sal vanaf 2:30 vandag beskikbaar wees vir aanlyn dienste ens... kom geniet die tydjie met my voor jy die naweek ingaan.
Ek is die naweek af van diens in studio maar wel aanlyn vir my maatjies :)
What's app my en ons gesels.
Bespreek ook nou vir volgende week.
Reiki op special en oorweeg die huidige special te verlang om jou en my sak saam te help.
Weereens, Baie dankie aan al my kliente en hoop ek hoor gou van jou.
Lief jou, Bye ;)