@MiniMe007... skat wat praat jy... ek is altyd altyd altyd soet #winkwink vra enige iemand wat my ken;) jy beter vir my kom kuier voor einde van die week ne????
Stormpie!!!!! Ek gaan my heel beste probeer. Wil jou nog terugkry vir die hou op my arm ("Daar raak daai flipen Mini nou al weer gewelddadig")...LMGA..hehehe...speel net.
You must be logged in to post on this forum. Basic Membership is free and it only
takes a minute to sign up. Alternatively, if you are already a member, please
log in. You will be automatically returned to this page.