Posted: 2016-10-27 18:12:37
Gatiep werk by 'n konstruksiemaatskappy in Brakpan ,die een dag kom hy vroeg huis toe.
Meraai: "Wat's fout?''
Gatiep: "Meraai, djy salit nou nie gloe nie, maar almal wat saa met my gewk het, is dood!''
Meraai: "Wat?! Wat het gebeur'?''
Gatiep: "Nai, man, skat.
"Die lift se cables het gebriek, toe verloor die dng control en nou is almal dood!''
Meraai: "Nou hoe kom dit dat djy dan survive het?''
Gatiep: "Kykie, ekke was innie toilet, nuh. Toe ek terugkom, toe's almal dood. Ek hoor hul families ga' elkeen 'n miljoen rand kry!''
Meraai: "Djy's die useless-ste man wat ek ken!''
Gatiep: "Hoe mien djy da nou, skat?''
Meraai: "Moenie vir my nog kom staan en 'skat' nie! Da veloor ek nou 'n f*kk*n miljoen rand deur dj gekakkery!''