Posted: 2025-04-14 08:14:48
Goeie more dames, ek is in Pretoria vanaand. ek wil graag n lekker aand saam n pragtige afrikaanse dame geniet....
as jy belangstel en lus is om vannaand bietjie te wil uithaak en n paar drinks te wil drink en n lekker aand saam my te wil spandeer, stuur gerus vir my n bootskap en ek sal kontak maak met jou.
Sien uit om van julle te hoor