Rooiwillie:
Dis goed om te sien da is mense ook op die forum.nie net diere en uportuniste vir 'n vinnige goeie tydjie
nie.al dai vrae is dieselde vra wat ek myself nog vandag toe nog af vra.seker waar wat master se ek het nie genoeg verdien om haar materialiste wense te vervul nie...ek bedoel eks 'n onderwyser en sy het dit geweet vir die laaste 6 jaar.vinnige baie geld om al die mooui dinge te he sal met tyd gekopm het...ons is nog albei baie jonk en werk aan 'n loopbaan.
Ek het haar nog nooit verneuk nie alhoewel sy my hoeveel keer beskuldig het...ek kon net nie wen nie.dobel en drink ek dink nie so nie het meesyte van my sosiale lewe en vroende afgeskryf vir haar omdat sy meer van my vir haarself wou gehad het.
Die antwoord is GELD!ons het ', goeie normale lewe gehad maar sy moes voel soos 'n celeb in haar wereld en enige iets kon bekostig en dit kon ek nie vir haar gee nie we'll nie die klas wat sy wou gehad het nie want als moes die beste wees.da is baie vrouens wat die klas van besigheid doen en van hulle wat mans en kinders het...mar wie doen dit,en trou dan met my maar doen iets wat sy weet teen my waardes en beginsels is en wat nie my goedkeuring sal dra
nie.sy het geweet dat ek nie dit sou toelaat nie.en steeds het sy dit gedoen van die begin af en aangegaan..jazz sal nooit uitkom nie tot sy uitgevang word
nie.sy kanie vorentoe kom en se ek het 'n fout gemaak en wil jo nie verloor
nie.sy sal aanhou tot die paw paw die fan tref en dan moet ons dinge probeer fix.dis nie 'n leun as jyself uitkom en vra vir hulp nie.
Ja ek kan haar vergewe net soos die ander keer toe sy my verneuk het...mar dit raak net history repeating itself oor en oor.hoe wil hal hierdie mense he ek moet haar by staan en help as dit haar keuse was van die begin om dit te doen en dan nog steeds verder vandag aan te gan
daarmee.sy het tot vandag toe nog niks probeer doen skoon te kom
nie.sy wil net nie.
Sy verdien nie om in hioerdie besigheid te wees nie,sy is baie beter as 'n R500 handjob,wens sy het meer respek vir haarself gehad.dis net sad.
Kritters jy is reg en verkeerd:goldigger ek dink nie so nie hoekom is ek die een wat met al die skuld om my naam gelos is?en ja ek was ', stupid ou om dit toe te laat ma...dit is my vrou,vir wie anders behalwe jo kinders sal jy skuld maak.
Ek gan niks. verder post op die forum nie...sit en hou die crap was mense se die laaste maand dop en se niks en skud net my kop.dit is inelkgeval sinneloos om hierdie klas van mense enige iets van gevoelens te deel.dalk kon hulle sien dat daar ', pragtige verhouding en huwelik was agter net die diens wat gelewer word en dat elke keer wat hy bel ,sy afspraak maak en sy geldjie betaal hy eintlik 'n meisie net haar "drugs" gee en 'n verhouding verwoes.dis 'n siek wereld en duidelik is daar 'n klomp patetiese mans da buite.