On 2021-05-15 02:18:35 PurpleUser said:
Hi all,
Ek het 'n vriendin wat 30 word volgende naweek en ek kort hulp. My X en haar nuwe boyfriend is ook daar (dis 'n gemeenskaplike vriendin wat verjaar) en ek sien nie kans om alleen te gaan nie en nog minder om iemand te vra en hulle dink dit is 'n date. HELP asb.
PM my asb of my mede punters, enige voorstelle asseblief.
Die verjaarsdag is 22 Mei die aand by 'n restaurant in Pretoria Oos.
Dankie en asb!
Happy punting!