On 2016-07-06 16:19:38 Chasidy said:
Mini ek neem sommer en stuur vir jou fluffy pj's ok my liefie.
On 2016-07-06 18:49:20 Chmoks said:
On 2016-07-06 16:19:38 Chasidy said: Mini ek neem sommer en stuur vir jou fluffy pj's ok my liefie.
Ag ja Chas, koop vir die outjie sommer daai cute Mickey Mouse tiepe PJs, ek weet toevallig die kortgat is omtrent dieselfde size as ek. As jy hulle erens te koop kry my ook laat weet asb ne?
LOL
On 2016-07-07 07:46:47 Minime007 said:
...fokkit...